LeRens Haven B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

LeRens Haven B&B is net 100 m vanaf Pearl Bay-strand in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Gerieflike B&B-verblyf word aangebied, sowel as egte gasvryheid van die eienaars wat op die perseel woon.

Die B&B is in 'n rustige deel van die dorp geleë. Verblyf word in 2 en suite-gastekamers gebied en daar is 'n derde kamer met 'n aparte badkamer. Elke kamer het WiFi, 'n elektriese kombers, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Kluis kan gereël word. Ontbyt is ingesluit en aandete kan voor 10:00 bestel word teen 'n ekstra koste. Daar is sekere DStv-kanale beskikbaar.

'n Pendeldiens en daagliks toere saam met die drywer kan op versoek gereël word. Die ligging bied maklike toegang tot strande, plaaslike winkels en restaurante. Kaapstad is net 97,5 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LeRens Haven B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za