Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leribisi Lodge and Conference Centre

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leribisi Lodge and Conference Centre bied gerieflike B&B-verblyf in Tierpoort, Pretoria en dis net 14 km van Menlyn Winkelsentrum en 7 km van Woodlands Winkelsentrum af.

Die lodge is in 'n familie se besit en bied verskeie kamers en eenhede met privaat ingange en toegang tot 'n onderdakstoep en die tuin. Die kamers bied elkeen slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 2 enkelbeddens en/of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Twee van die eenhede bied slaapplek aan 4 tot 8 gaste en is vir selfsorg toegerus. Daar is 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware.

Elke kamer en eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en 'n toilet. Daar is 'n TV met beperkte DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer en eenheid.

Gaste kan by die restaurant op die perseel eet, 'n drankie by die kroeg geniet of in die swembad afkoel. Veilige parkering is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Leribisi Lodge and Conference Centre bied ook geriewe vir troues, opleiding, konferensies, spanbou, verjaarsdagpartytjies, jaareindfunksies en skool- en kerkgroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Leribisi Lodge and Conference Centre
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Leribisi Lodge and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA532cef9cfd6d2b274ef90b2ee9a838059d2e0973371da63b552d190e12479ee228d0a00cdf3a118e084b77c86705ff12a576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Leribisi Road/P199 Plot 82 Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.872623749763 28.372088631947