30% af Kry 30% af. Geldig vanaf 10 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Weskus Akkommodasie by L'Ermitage Quagga Lodge | LekkeSlaap
+18
+18

L'Ermitage Quagga Lodge

Wildsplaas
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Ermitage Game-weg, Langs die R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

L'Ermitage Quagga Lodge bied 'n selfsorgwegbreek aan die Bergrivier se oewer, minder as 10 km van Velddrif aan die Weskus af. Hiér by die lodge sal gaste 'n ongerepte Weskus-ervaring geniet.

Verblyf L'Ermitage Quagga Lodge word in 5 modern versierde chalets met uitsigte oor die rivier aangebied. Elke chalet het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ruim sit- en eetarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, en 'n binne- en buitebraai. Elke chalet het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en moderne plafonwaaiers.

Die chalets kan op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek word. Gaste het die geleentheid om 'n bootrit met sonsondergang, of skemerkelkies soos die son agter die rivier sak te geniet.

L'Ermitage Quagga Lodge is die trotse tuiste van sowat 40 kwaggas wat weer uit uitwissing geteel is. Die lodge het ook 'n paar ander rare spesies, soos blonde wildebeeste, blonde gemsbokke, swartwitpense, springbokke en buffels. Die Bergriviermonding is ook 'n belangrike voëlhabitat waar sowat 30 000 voëls woon. Daaglikse wildritte is beskikbaar en bied die geleentheid om die pragtige diere in hulle natuurlike habitat te sien.

Om die pragtige omgewing te beskerm, probeer die lodge water en energie spaar en om nie by die natuurlike siklus van die omgewing in te meng nie. Die chalets is ontwerp en gebou op so 'n manier dat hulle 100% van sonkrag afhanklik is wat elektrisiteit reg deur die jaar genereer. Met dié indrukwekkende stelsel sal gaste nooit sonder elektrisiteit wees nie. Die lodge het ook 'n privaat boorgat en waterfiltreerstelsel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • L'Ermitage Game-weg, Langs die R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Ermitage Game-weg, Langs die R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbccfd0fa7570fb3d829894dcdd228ca9b0b9bc04c151725349bc52b1a4c7072777aaf1bdc8d97cb1c66fef250f9c03f5a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
L'Ermitage Game Road Off the R399 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.821475 18.2210916
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za