Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 96C, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers 9 is in Ballito aan KwaZulu-Natal se Noordkus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die derde verdieping, is geskik vir 8 en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad met 'n heining om met braaigeriewe. Die kompleks spog met 'n hyser.

Die stoep word bereik via die sitarea en het stoepmeubels en 'n see-uitsig.

Gaste kry 'n afstandbeheer om by die kompleks en strand uit te kom.

Veilige parkeerplek word voorsien in 1 toesluitmotorhuis asook 1 oop parkeerplek.

Die eenheid word elke gediens, behalwe naweke en openbare vakansie dae.

Slaapplek

’n Bespreking by Les Palmiers 9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Les Palmiers 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

RENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Compensation-weg 96C, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 96C, Noordkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83915659e119ce442c74a345fe8418d86935c33263c650aebcc44399a3910f37c51ea540ffba49758b059bd0c45b59a3b45c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 96C Compensation Road Noordkus 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.534024182186 31.222226545215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem