Les Palmiers No 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Les Palmiers No 6 bied 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks wat oor die see uitkyk.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 van die kamers lei na 'n balkon. Die hoofslaapkamer is met 'n koninggrootte-bed ingerig en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim patio waar see-uitsigte en 'n lekker braai op die Weber geniet kan word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan hulle etes aan die etenstafel geniet of in die sitkamerarea voor die TV met volledige DStv ontspan.

Slaapplek

'n Bespreking by Les Palmiers No 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Les Palmiers No 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za