La Petite Maison de Grès
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 De la Harpe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
-
Vanaf
R1 725R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Petite Maison de Grès is 'n bekoorlike, ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied en troeteldiervriendelik is.
Die stoep bied 'n ideale plek om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n middagskemerkelkie, terwyl jy omring word deur die rustigheid van die Vrystaat.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste akkommodeer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe - perfek vir alles van vinnige peuselhappies tot ontspanne maaltye.
Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel vir kouer aande, terwyl moderne geriewe soos sonkrag en rugsteunwater verseker dat jou verblyf betroubaar en sorgvry is.
Veilige parkering op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Die eiendom is volledig omhein en bied 'n veilige en rustige toevlugsoord.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 53 De la Harpe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink La Petite Maison de Grès het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 De la Harpe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang