Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusarea van Amanzimtoti. Dit is die ideale verblyf vir 'n groep vriende aangesien dit panoramiese see-uitsigte vanaf die balkon, leefarea en hoofslaapkamer bied.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, addisionele sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n lieflike see-uitsig het. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Escalier Cabanas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir L'Escalier Cabanas
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA144f0175bf135475484ddec913a01bfb72cafd6f3516d50c36a154b98e3801b801ace58b6373d54fb626b7bb2a88455a14fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 2 7 Beach Road 606 L'Esacalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.0573951 30.8837398
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem