LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by L'Escalier Cabanas 107 | LekkeSlaap
+23

L'Escalier Cabanas 107

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas 107 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gemeubileerde strandfront-woonstel in Amanzimtoti, 'n kusdorpie met die mooiste uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is binne stapafstand van die winkelsentrum, restaurante en kroeë af.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die leefarea het 'n TV met DStv wat op die balkon oopmaak met ingeboude braaigeriewe. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, oond, stoof, ketel en broodrooster. Die kompleks het direkte toegang tot die promenade en die strand. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die kompleks is veilige met geslotekringtelevisie, afstandbeheerde toegang en 'n sekuriteitswag. Gaste het ook toegang tot 1 onderdak parkeerplek. Oop parkering is ook beskikbaar.

Die kompleks is naby aan die hartjie van Amanzimtoti geleë wat spog met verskeie aktiwiteite in die omgewing: kegelspel, 'n speletjiesarkade, trapbootjies, vermaak en kunsvlytmarkies. Aktiwiteite in die omliggende area sluit visvang, walviskyk en kanoe in. Gaste kan deelneem aan muurbal, tennis, gholf, perdry, ysskaats, skubaduik en rolbal binne 5 km van ons af.

Besienswaardighede in die area sluit in: Amanzimtoti Bird Sanctuary, Arbour Crossing Winkelsentrum, Splash Water World en iLanda Wilds Reserve. Durban is omtrent 28 km van ons af geleë, waar jy uShaka Marine World, Suncoast Casino, Pavilion Winkelsetrum en Gateway Winkelsentrum kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Escalier Cabanas 107 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 4 resensies vir L'Escalier Cabanas 107
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'Escalier Cabanas 107 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZDMzNDNjLWViY2EtNDE0ZS1iM2YyLTUwM2JjMGJkMGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 4 5 1 3 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.057414787298 30.883743148479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!