by Lescalier Cabanas 305 | LekkeSlaap
+12

Lescalier Cabanas 305

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Lescalier Cabanas 305 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Amanzimtoni. Die woonstel bied see-uitsigte vanaf die balkon en die kompleks het 'n direkte pad na die strand.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir die sewende en agste persoon om op te slaap. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe vir gaste om te gebruik en die see-uitsigte te geniet.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Boonop bied die kompleks 2 swembaddens en hysbaktoegang tot by die eenhede. Die gebou is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Lescalier Cabanas 305 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Lescalier Cabanas 305
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lescalier Cabanas 305 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6359bdac44062398ab9d183c5def7483921cac40574b82fdac9de65faf2403f5b5e7d061d58ec796289fc2ec3d186bfc4c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.057647077023 30.883708746165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem