Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas 404

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas 404 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks op die strandfront in Amanzimtoti. Hierdie huislike woonstel bied beeldskone uitsigte oor die see vanuit sommige van die kamers en gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe.

Hierdie woonstel is modern versier, het lugversorging en bied verblyf aan tot 8 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het ’n spa-bad en ’n handstort.

Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en broodrooster. Die aangrensende oopplan-sitarea het ’n etenstafel met sitplekke, banke om op te ontspan en ’n TV met sekere Compact DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer lei na die balkon, wat beeldskone uitsigte oor die see bied.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en braai-area, direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek. Die kompleks is 150 m vanaf die Toti Mall, 4,3 km vanaf die Arbour Crossing-winkelsentrum, sowel as die Galleria Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by L'Escalier Cabanas 404 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir L'Escalier Cabanas 404
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Serena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Ligging

  • Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'Escalier Cabanas 404 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3a28ba4e41d955ccbe58bf311323f2cb926fe78736bb44d1821f7be3d23baf49c9baa2e97cd1f1ce702709011b9c4e95bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.057210493672 30.883890669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem