Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 word op elke bespreking gehef. Dit sal binne 'n week na die uitklokdatum terugbetaal word en dis nie by die kwotasie ingesluit nie.
'n Bewaringsfooi van R215 per voertuig is met aankoms by die ontvangsarea betaalbaar waar gaste ook die sleutels kry.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word by 'n privaat skoonmaakmaatskappy teen R190 per dag.
Hout is by die kiosk in die reservaat te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sondela Nature Reserve, 67 Lesedi, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang