LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lesego Guest House | LekkeSlaap
+28

Lesego Guest House

B&B
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jun 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lesego Guest House is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge.

Die gastehuis het 12 slaapkamers wat stylvol gemeubileer is en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die eetarea bedien en daar is 'n gemeenskaplike kombuis om ander maaltye voor te berei. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n Jacuzzi vir die winter. Toere en verskeie doendinge kan ook gereël word vir gaste wat op soek is na 'n bietjie avontuur.

Parkeerplek is beskikbaar. Lesego Guest Home is naby die dam, restaurante en piekniekplekke.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skuifie-projektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Lesego Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Lesego Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8xqwbjd5k3LSrgTgafRG0SNpIo6DhgCkZlYWbJXpbudLS04ZQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 117 Cassien Street Schoemansville 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.725265902749 27.875329256058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!