Letaba River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Letaba River Lodge Conference and Venue Hire is ook bekend as die Tzaneen Leeu- en Roofdierpark (Ekopark) en dit is die perfekte keuse vir wittebroodspaartjies of die besige uitvoerende persoon. Ons kan 'n piekniekmandjie op versoek voorberei, kenneradvies voorsien of jou met roetebeplanning help om die meeste van jou besoek te maak.

Ons doen wildritte op versoek. Wild in die park sluit leeus, tiere, hiënas, wildehonde, rooikatte, muskeljaatkatte, emoes, kameelperde, rooibokke, njalas, sebras en meer in.

Geriewe op die perseel sluit die volgende in:
Oornagkamers, gesinskamers, volledige trougeriewe, 'n funksielokaal vir matriekafskeide, jaareindfunksies, verjaarsdae en meer, 'n oopplan-eetarea, gratis WiFi in die gemeenskaplike area, konferensiegeriewe, boma en braaigeriewe vir oornag-gaste, wildritte, visvang vir gaste wat oorbly, vlotvaart op die Letaba-rivier vir groepe, 'n dek aan die oewer van die Letabarivier, leeupark en interaksie en 'n pendeldiens van en na die lughawe.

By Letaba River Lodge kan ons jou troue in 'n kosbare herinnering omskep wat jy verewig sal onthou.

Ons het verskeie trou-venues, 'n boma, bekoorlike kapel binne en buite op 'n dek wat oor die prentjiemooi rivier uitkyk.

Ons trou-venues is beskikbaar vir groepe tussen 25 en 250 gaste. Venues kan volgens die aantal trougaste gekies word aangesien die venues 'n minimum en maksimum aantal gaste kan akkommodeer. As jy iets anders wil probeer kan jy gerus 'n buitelug-troue by ons bespreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Letaba River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za