LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+110

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Duppie N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal weer gaan. Fantasties. Dit was ongelooflik. Die uitsig, die privaatheid, dienoigging, die personeel. Alles was net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Was 'n fantastiese naweek. Plek is besonders skoon. Staproete is goed aangewys. Was 'n fantastiese naweek. Plek is besonders skoon. Staproete is goed aangewys en baie netjies gehou. Baie rustige bos atmosfeer. Sal beslis weer gaan. Eienaars is baie vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf. Lethabo Lodge is ’n rustige toevlugsoord wat jou onmiddellik laat voel asof jy ver van die stad se gejaag af is. Die lodge is geleë net buite Modimolle. Die kamer is ruim, netjies en stylvol ingerig met ’n kombinasie van moderne gerief en natuurlike elemente. Die eenheid het ’n privaat stoep waar jy die voëls kan dophou of net in stilte kan ontspan. Die personeel is vriendelik, professioneel en regtig bereid om ekstra moeite te doen om jou verblyf spesiaal te maak. Daar is ook verskeie aktiwiteite soos wildritte, staproetes, verhitte swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

Mooi en gerieflik. Goed toegerus. Is opgegradeer na beter kamer. Word aanbeveel. Dit was baie lekker, net die grondpad soontoe is begaanbaar, maar plek-plek eis mens vir jou kar (sedan). Pragtige plek en die eienaar werk hard om dit nog mooier te maak. Ons het net baie koue weer gehad, maar dié verblyf was warm en daar was komberse gewees. Wag nog vir my deposito terug.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Rustig, netjies en 'n lekker wegbreek van die besige stadslewe. Die eienaars was vriendelik en verwelkomend! Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike ruskans in die bos. Wat 'n verrassing! Ons het so lekker ontspan in die stilte. En die stappery geniet. Die chalet is baie mooi ingerig en skoon. Die komplimentêre melktert was uit die boonste rakke! En die pizzas was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Besides the weather, we enjoyed our time at Lethabo Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustig, fantasties vir 'n kort wegbreuk. Baie lekker, skoon, rus. Almal baie vriendelik en die heerlikste melktert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Taymond M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Poor. The place is good, very nice, but with the owner's attitude, no, the guy has a problem with many things and we didn't enjoy our stay there. For the fact that he turned our music off, but there were other guys next to the office playing loud, he didn't have a problem with them, just us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Cosy nest with beautiful bushveld view from the outside bathtub. Lovely stay in the Eagles Nest. The bathtub outside was splendid with sunsets. The kitchen was well equipped for cooking and we found the layout really pleasant. The farm is beautiful and we spent a lot of time around the lovely dams. Wished we could stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Rietspruit R101, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c209101d5b8f7d08235121cbd313a18af426c445218416ef849732e9c1051289120df8330ffe417b31c5236d17012ba1b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang