Lethabo Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf. Lethabo Lodge is ’n rustige toevlugsoord wat jou onmiddellik laat voel asof jy ver van die stad se gejaag af is. Die lodge is geleë net buite Modimolle. Die kamer is ruim, netjies en stylvol ingerig met ’n kombinasie van moderne gerief en natuurlike elemente. Die eenheid het ’n privaat stoep waar jy die voëls kan dophou of net in stilte kan ontspan. Die personeel is vriendelik, professioneel en regtig bereid om ekstra moeite te doen om jou verblyf spesiaal te maak. Daar is ook verskeie aktiwiteite soos wildritte, staproetes, verhitte swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Rustig, netjies en 'n lekker wegbreek van die besige stadslewe. Die eienaars was vriendelik en verwelkomend! Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike ruskans in die bos. Wat 'n verrassing! Ons het so lekker ontspan in die stilte. En die stappery geniet. Die chalet is baie mooi ingerig en skoon. Die komplimentêre melktert was uit die boonste rakke! En die pizzas was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Besides the weather, we enjoyed our time at Lethabo Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie rustig, fantasties vir 'n kort wegbreuk. Baie lekker, skoon, rus. Almal baie vriendelik en die heerlikste melktert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Taymond M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Poor. The place is good, very nice, but with the owner's attitude, no, the guy has a problem with many things and we didn't enjoy our stay there. For the fact that he turned our music off, but there were other guys next to the office playing loud, he didn't have a problem with them, just us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zander P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Cosy nest with beautiful bushveld view from the outside bathtub. Lovely stay in the Eagles Nest. The bathtub outside was splendid with sunsets. The kitchen was well equipped for cooking and we found the layout really pleasant. The farm is beautiful and we spent a lot of time around the lovely dams. Wished we could stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Die regte plek as mens net wil ontspan. Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Die ligging van die akkommodasie en voertuig parkeerarea is ongerieflik met 'n stywe ent met trappe. Hulp met bagasie sou welkom gewees het. Indien fasiliteite geadverteer word, moet dit beskikbaar wees op aanvraag. Die plaas is dig bebos, wat wildkyk moeilik maak, alhoewel dit voorkom dat daar nie veel wild is nie. Selfrybesigtiging is ongelukkig nie toelaatbaar nie, en beperk gaste wat nie kan stap nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Fernando G
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2025

The lodge is not worth the money spent. The unit we stayed in was fine. The lodge needs a lot of maintenance. It has a pool that we could not use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Adriaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, privaat en die moeite werd. Baie lekker en privaat, daar is 'n winkeltjie vir ys/hout en so paar ander goed. Die pizza is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietspruit R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad02a1ecb6bc8105477d2073ca792ff150ec251c371db07db75cf124ae8ee91d6f6b54f9004bfcee9311ea911c61b29d521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang