LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lethula | LekkeSlaap
+91

Lethula

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lethula is in die prentjiemooi Leeuwkloofvallei Bewarea langs die bekende Dinokeng Wildreservaat geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-chalets met slaapplek vir 4 of 6 gaste aangebied.

Die chalet met slaapplek vir 6 beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die chalet met slaapplek vir 4 beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke chalet het 'n privaat braai-area, swembad en onderdakparkeerplek.

Daar is verskeie wildspesies in die reservaat, soos koedoes, wildebeeste, sebras, kameelperde, rooibokke en vlakvarke. Doendinge in die area sluit voetslaan en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Lethula
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Lethula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSiIJzSNFu4dnlHoqezZB99bwX2MENlHvtKdtKvHT3AlwB3Ogo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.490857 28.458188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!