Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Letlapa Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Daar is 'n spoedbeperking van 40 km per uur op die hele plaas. 'n Spoedboete van R1000 kan geld in die geval dat gaste roekeloos bestuur.
- Die lodge bied wildritte en begeleide stappies in die berg met 'n ervare gids teen 'n ekstra koste.
- Gaste word nie toegelaat om op enige ander plek op die plaas rond te ry behalwe tussen die lodge en die hek nie.
- Daar is 'n breekskadefooi vir enige gebreekte/vermiste items nadat gaste uitgeklok het teen die items se vervangingswaarde. Wees asb. versigtig wanneer jy die lodge se toerusting gebruik en maak seker dat jy alles agterlos wat nie aan jou behoort nie.
- Alle geriewe, insluitend die swembad, word op eie risiko gebruik. 'n Vrywaringsvorm moet gedurende inklok geteken word deur 'n verteenwoordiger van elke groep.
- Die kok kan gaste met 3 watertandlekker maaltye per dag bederf en plaaslike biere en drank is ingesluit op versoek as gaste dit so verkies
- Geen kinders onder 10 jaar word toegelaat nie.
- Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Geen vuurwapens word toegelaat nie. 'n Fooi van R1000 geld as 'n vuurwapen op die perseel gevind word.
- Gaste word versoek om die balans van die bespreking te minstens 3 dae voor aankoms in die instansie se rekening in te betaal. Daar is geen kaartgeriewe op die perseel nie en sleutels sal nie oorhandig word sonder bewys van betaling nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R9 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R9 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Donkerhoek KQ501, R511 tussen Brits en Thabazimbi, Koedoeskop, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjN2FiN2NmLTA5MzMtNDQ4OC1hZDUzLTllMjc3NjI0Y2VlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Farm Donkerhoek KQ501 R511 between Brits and Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868770566757 27.51279115677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem