Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dis die perfekte wegbreekplek uit die stadsgedruis.

Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n en suite-badkamer en 'n solderarea. Daar is slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solderarea het 4 enkelbeddens wat vir kinders geskik is. Die lodge het 'n kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n houtkaggel. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n swembad waar gaste die prentjiemooi uitsig oor die bosveld kan geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 4 kinders
4 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za