Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tracey-ann J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-ann J
Gesin met tieners

Amazing view.

Absolutely amazing! The view was spectacular, the house is so beautiful, would recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlatse M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlatse M
Saam met vriende

A peaceful and convenient breakaway from the city!

We really enjoyed our stay at the Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge. The proximity to the different lodges gives each accommodation enough private space for guests to enjoy their stay without disturbing others. It really felt like we were the only guests that weekend. The daily cleaning services made our stay even more convenient. The outside lounge areas are stunning, and one can truly enjoy catching sunsets while braaiing or swimming. It's nice that it's less than 3 hours away from Johannesburg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmarie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmarie R
Saam met vriende

Heerlike rustige kuierplek in 'n pragtige omgewing waar jy die stilte kan hoor.

Baie rustige omgewing met pragtige uitsigte. Goed gemerkte staproetes. Uitstekende kliëntediens en baie slim en goed toegeruste lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soul rejuvenation at its best.

We stayed at Nyala Lodge for three nights. The lodge was very spacious, spotlessly clean with views over the bushveld and to the Crocodile River in the distance. The sunsets were spectacular. We hiked, did the 4x4 trail over the mountain and had a relaxing time in general, wanting for nothing. Most definitely one to revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring.

Dit is by verre een van die lekkerste plekke met die mooiste uitsigte, vriendelikste mense en fantastiese huise waar ons nog gekuier het. Carel en sy mense kyk baie mooi na hulle gaste en ons sal beslis weer kom, en dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B
Saam met vriende

Beautiful place with excellent service. They place has everything you need.

Amazing places to sit on the balcony and braai. Really great walks. The pretty view and sunset spot/rock are great. Really relaxing and so peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Gesin met klein kinders

Beste ervaring ooit!

Ons as gesin het die lekkerste tyd gehad by Letlapa Pula Nyala Lodge. Dit was verskriklik mooi, baie goed ingerig, Karel en sy span was baie behulpsaam, vriendelik en stiptelik. Ons sal definitief weer terugkom! Mooiste uitsig ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie B
Saam met vriende

Beautiful well equiped house, spacious. The pool area was lovely. Crystal clear pool with deck chairs and umbrellas ready.

Carel, Clemance and all the staff we encountered were happy, friendly and informative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie F

Family of 6 (3 couples) who enjoy the bush wanted a getaway close to Johannesburg. We stayed in Nyala Lodge.

We spent 4 nights at Letlapa Pula Nyala Lodge and we had a lovely time. The fact that we could walk, hike or self-drive on the property was a highlight for us as we enjoy the outdoors. Also having the house serviced every morning was a real treat, the ladies who cleaned were friendly and unobtrusive. We loved being able to be on the verandah overlooking the bush and enjoy braais in the evenings. Our issue with a blocked drain was dealt with immediately. Superb response from the management team. Extra ice and wood (at a reasonable price) were available every morning, delivered by the cleaning team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Daar is altyd 'n sekere lys wat mens wil 'tick' as jy saam met jou gesin reis, en Letlapa het regtig alles ge'tick'. Skoon, netjies, volledig toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry, die diens was fantasties en Carel en sy span het 'n passie vir wat hulle doen. Daar was volop diere, gesonde diere, en 'n groot verskeidenheid ook! Wat 'n pragtige plek! Ons gaan vir seker weer daar kuier! Weereens baie dankie Carel vir jou gasvryheid, julle is amazing!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naldo O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naldo O
Saam met vriende

Great stay, friendly staff, and amazing views!

It was great that the Wi-Fi worked everywhere in the lodge, no matter what room you stay in. The lodge was clean, with great views and an amazing landscape. A big plus was the fact that the lodge was serviced and cleaned every morning which meant we could just rest and not worry about any cleaning ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Gesin met tieners

Fantasties.

Hierdie is 'n pragtige plek, so rustig. Ons sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met vriende

Beautiful, clean, breathtaking sunsets.

Beautiful, clean, breathtaking sunsets, house is spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus M

Die plek is die beste en sal weer en weer teruggaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicci N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci N
Gesin met tieners

Asemrowend en rustigheid.

Dit was fantasties gewees. Die plek was netjies en beautiful. Ons het regtig net gerus. Dit was stil en al wat jy kon hoor is die natuur. Presies wat ons nodig gehad het na 'n stresvolle 2020. Ek sal definitief die plek aanbeveel. Carel en sy personeel was uitstekend, hulle het seker gemaak ons het alles en dat alles reg is. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tlou M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlou M
Saam met vriende

The lodge is a hidden gem.

Adri was an amazing, energetic and upbeat host who took good care of us. The lodge is amazing with beautiful views, and clean and scenery. All the amenities we needed where there. We really enjoyed our stay and will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L

Heerlik heerlik heerlik!

Nyala Lodge is baie goed geleë, goed toegerus en ideal vir 'n groep volwassenes. Die stoep en swembad bied 'n salige kuier area, met 'n wonderlike uitsig. Die plaas self is heerlik, met uitdagende staproetes en 'stunning sunsets'. Carel en sy span doen baie moeite om dit gerieflik te maak. Hout en ys is sommer by die huis beskikbaar te koop, die dames kom daagliks skoonmaak, en alles is opgestel en gereed as mens aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda V
Saam met vriende

Rus en vrede.

Ideaal vir 'n kuier (en ook rus) saam met familie en vriende! Die uitsig vanaf Nyala Lodge is fantasties, daar is baie stapplek op die plaas, ons het heelwat diere gesien en kon lekker afkoel in die swempoel. Die vuurmaakplek (vuurput) is wonderlik. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkhensani M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkhensani M
Saam met vriende

A great place to rest and relax.

It’s such a beautiful, relaxing place for tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey M

Absolute Afrika in weelde.

Diens is eersteklas en verblyf is uit die boonste rakke. Enige tyd in my top 3 opsies vir 'n boswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker ontspan en gerus en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Ek sal teruggaan soontoe!

Fantastiese uitsig, heerlike ruim huis, goed toegerus, hulpvaardige personeel, hulle help selfs as jy verdwaal in die nag! Baie dankie, dit was 'n onvergeetlike naweek. Julle sien my weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring met die rustigste omgewing ooit.

Ons is met ope arms ontvang deur die personeel. Die lodge is pragtig en netjies. Die kombuis is volledig toegerus, sonder enige tekortkominge. Die uitsig was fantasties en ons kon nie vir beter gevra het met die sonsondergang elke aand agter die koppie nie. Dit was 'n aangename ervaring om te sien hoe die diere (klipspringertjies, hasies, ens.) kom drink uit die swembad en ander waterbakke. Jy kan nie anders as om te rus nie! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham G
Saam met vriende

Lekker ontspan in die skoonheid van die natuur.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 40 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MGMyZGQzLTg0ZjUtNDE0Yy1iODQ3LWQwM2YwZWFkMDEzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Donkerhoek Farm 40 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.86885286699 27.512621720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem