Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.
Die lodge bied wildritte en begeleide staptogte met 'n ervare gids teen 'n ekstra koste.
Gaste moet die balans van die bespreking ten minste 3 dae voor die inklokdatum betaal. Daar is geen kaartgeriewe op die perseel nie en die sleutels sal nie oorhandig word sonder 'n bewys van betaling nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die huis lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 40 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MGMyZGQzLTg0ZjUtNDE0Yy1iODQ3LWQwM2YwZWFkMDEzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Donkerhoek Farm 40 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.86885286699 27.512621720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem