LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Letsatsi Lodge | LekkeSlaap
+29

Letsatsi Lodge

  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Letsatsi Lodge is geleë in Vanrhynsdorp en is die ideale oornagplek vir diegene wat reis tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7.

Verblyf is beskikbaar in chalets wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke chalet het lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en n kombuisie.

'n Restaurant, Red Ox, is op die perseel beskikbaar en berei keurige kos voor met 'n spyskaart wat gepaard gaan met van die beste wyne van die omgewing. Geniet 'n oggend- of middagtee op die restaurant se patio met dekadente fyngebak en koek.

Die historiese kerk en tuine weerspieël die flora van die omgewing en daar is begeleide toere beskikbaar deur die inwonende vetplant-kenner. Gaste kan afkoel in 1 van die 4 swembaddens.

Die lodge spesialiseer in troues, verjaarsdagpartytjies en ander funksies wat op die perseel gehou word. Daar is plek vir 150 tot 200 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir Letsatsi Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Letsatsi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5YjI5NjUzLTIzOGEtNDU0MC1hOWE4LWQyYzRiMjY2ZTc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 96 5 1 5 Off the N7 Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.606426971606 18.728033288361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!