Levubu Junction
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, Levubu, Thohoyandou-weg, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oornag.
Die verblyf beskik oor 2 Gesins-eenhede en 5 Dubbel-eenhede. Die eenhede is toegerus vir selfsorg en het elkeen 'n privaat ingang, badkamer, gratis WiFi en 'n TV.
Daar is 'n kruidenierswinkel met basiese benodighede en kitskosrestaurante naby.
Levubu Junction is die ideale plek vir gaste om te ontspan terwyl hulle reis.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R524, Levubu, Thohoyandou-weg, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
- Gaste dink Levubu Junction het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R524, Levubu, Thohoyandou-weg, Louis Trichardt, 0929, Limpopo