LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Wildsplaas in Waterberg

Lewensdroom Game Farm and Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Berdine J
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Uitstekend. Die hele Lodge is vir jou eie gebruik. Geen ander gaste. Is perfek vir 'n groep van 12-26. Baie om te doen vir tieners en kinders. Elke oomblik is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantasties. Ons was 'n baie groot groep mense en het vreeslik lekker gebly by Lewensdroom. Die Lodge is baie goed toegerus en luuks met alles wat mens benodig en nog meer. Die kinders het baie lekker gespeel met al die aktiwiteite tot hulle beskikking asook lekker vis gevang. Frans en Elna het ons ontvang en dadelik tuis laat voel. Daar was absoluut niks waaroor enige een van ons kon kla nie en beveel Lewensdroom sterk aan vir 'n fantastiese bosveld wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Juweel van 'n plek! Die geriewe was absoluut wonderlik en enige navrae is dadelik hanteer. Ons het heerlik gekuier en die staproetes baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Heerlik. Wat 'n heerlike naweek. Die fasiliteite is merkwaardig goed uitgelee en het aan al ons verwagtinge voldoen of oortref. Die dam met die kanoes was 'n treffer onder die kinders. Sal vir seker weer wegbreek by Lewensdroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Game Farm and Lodge
Baie dankie vir die mooi review. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Suzanne C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ongelooflik lekker! Alles wat mens kan benodig is voorsien. Wonderlike gasvryheid en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Te lekker! Dankie vir jou gasvryheid, Frans. Elke keer wanneer ons iets benodig het, was jy reg om hulp te verleen. Die vuur wat reeds gebrand het toe ons die aand arriveer was 'n groot verassing. Die kombuis is vreeslik goed ingerig, met meer as genoeg yskaste sowel as breekware. Die dames wat kom skoonmaak het in die oggende was 'n groot pluspunt! Ons sien uit na die volgende een.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Game Farm and Lodge
Dankie vir die mooi resensie Wenette. Sien julle sommer gou weer.

Adrianne F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Great place Great experience. Nice chalets close to lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Game Farm and Lodge
Thank you Adrianne for the fantastic review. It is much appreciated.

Zelda W
Kort verblyf
4.4
Jan 2021

Went to Lewensdroom, first time. Lovely lodge, with all the facilities you need to cater for a big group. Lodge is beautiful designed. Boma, swimming pool. Juke box and pool table a win. Also really enjoyed the dam with canoeing.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Game Farm and Lodge
Thank you Zelda for the wonderful review. Much appreciated.

Yvonne V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2020

Lewensdroom is 'n ongelooflike lekker plek. Die atmosfeer is rustig, alles moontlik is tot jou beskikking. Jy kan rus, braai en ontspan, selfs in slegte weer is die lapa so gesellig en daar is vir elkeen iets om te doen en te geniet met oorgenoeg spasie. Dankie, dit was nou 'n groot bederf. Sal beslis weer probeer kom. Jammer hulle is nie nader aan ons nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Excellent stay, exceeded my expectation! Peace of mind stay we have at this place, we found a whole fully furnished lodge with everything (even more) we hoped for. We had the whole lodge for ourselves from Friday - Sunday, we have entertainment for all days. We had assistance in less than 10 mins, we went for sightseeing and all. Excellent place to be, great hospitality. I forgot my purse in a room and I was notified the same day before I even noticed. The owner Mr Pieter is accommodative and his assistants (Mr Mike) are always available. The refund process also went smooth in less than a week. Thank you once again. 100% efficiency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Lewensdroom Game Farm and Lodge
Thank you Puleng for the kind words! Looking forward seeing you again in future

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R15 000
per nag, vir 30 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag, vir 30 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R15 000
per nag, vir 30 mense
Bespreek

D180, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe66aee5d4dd339213c500dfb7023e9a97a6d09e22688ba7b50a9edcb90f3474c4a89c817abe40e79c23213c1ade2bd1026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag, vir 30 mense 11 5 1 5 D180 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.714616032889 28.156335237061
Soek in 'n groter streek