Kroondal Akkommodasie by Libertas | LekkeSlaap
+23
+23

Libertas

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Libertas is ongeveer 10 km vanaf Rustenburg, aan die voete van die Magaliesberg. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Verblyf word in 2 huise, 'n woonstel en 'n rondawel aangebied.

Elke huis het 'n volledige kombuis toegerus vir selfsorg, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe.

Die rondawel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea wat ideaal is vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die venue het konferensiegeriewe wat 100 afgevaardigdes kan akkommodeer vir troues of besigheidsfunkies.

Daar is 'n rits winkels en restaurante naby die venue sowel as doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Libertas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Libertas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB1A3TpdQMoEd3mAlSUhBeMGF8CYhBuoOIv7bPojqFvqyGRyDXx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Oorsaak Road Rustenburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.781125 27.296436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za