Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libertas Farmhouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Libertas Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chrisna Smit S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna Smit S

Te veel van 'n goeie ding is 'n goeie ding!

Ons vriendelike gasheer het uit haar pad gegaan om ons tyd by hulle aangenaam te maak. Ons is daagliks bederf met vars plaasmelk en op hoogte gehou van die beurtkragskeduke. Die akkommodasie was smaakvol, goed toegerus en skoon. Ons het niks kort gekom behalwe meer tyd nie! Al die groen om ons en tonne vars lug was ongelooflik. Alhoewel daar baie is om te doen en sien in die area, is daar geen rede om die plaas te verlaat nie — absolute rus vir 'n mens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libertas Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Chrisna.
Ons is so bly ons kon die spasie skep sodat julle lekker kon saam kuier as familie.
Dit is 'n voorreg om op 'n manier deel te kon wees van jul samesyn.

Libertas Farmhouse
Nadia H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Rustige vakansie met familie.

Heerlik gebly by Libertas Farmhouse. Baie spasie binne en buite. Rustige vakansie met pragtige uitsig en groot erf. Veilig vir klein kinders. Skoon en netjies met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libertas Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Nadia.
Ons is bly julle het lekker gekuier en dit is vir ons altyd die heel lekkerste om die kleinspan so lekker te sien baljaar op die plaas.

Libertas Farmhouse
Lindi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi J
Gesin met klein kinders

Die rustigheid self.

Linda was 'n uitstekende gasvrou. Ons het heerlik gebly en die kinders het die spasie en speelgoed vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libertas Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer Lindi.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. En geluk met die Kingfisher.
Dit is nie 'n maklike roete nie.

Libertas Farmhouse
Elane K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane K

'n Plaas-atmosfeer met die luukse van 'n hotel.

Perfekte naweek- of midweek-wegbreek van die stadsgeraas. Libertas is die perfekte wegbreek-bestemming! Die klem op fyn detail vir gemak, eienaars se gasvryheid en Aletta verdien SES sterre!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Libertas Farmhouse se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Elane.
Ek sal die boodskap oordra aan Aletta - sy gaan baie in haar noppies wees.
Hoop julle kom kuier weer op die plaas en dat julle volgende keer langer sal bly.
Groete uit die Tuinroete.
Linda

Libertas Farmhouse
Lizl B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dankbaar-plaas, Hoekwil-distrik, 31 km vanaf George, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmQ2ZjU3LWUzM2YtNGEyOS04MjI1LTA5MDA2Y2YzNjgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Farm Dankbaar Hoekwil district 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.963228991797 22.696633142196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem