Manaba Akkommodasie by Libra 3 | LekkeSlaap
+31

Libra 3

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 2 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Libra 3 is in 'n sekuriteitskompleks op Manaba Beach se seefront geleë is en is stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea met see-uitsigte, 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim balkon. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n broodrooster.

Daar is ook 'n Weber-braai, lugversorging, TV, DVD, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Gaste kan gerus die kompleks se swembad en 'n onderdakparkeerplek gebruik. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste bespreek word.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos swem, visvang, vlieërbranderry, kanovaart, seilplankry, gholf en riviervlotvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Libra 3
Netheid
3.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Lillicorona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Libra 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmUElkmMahkRMjUiYFS22OB7xa4tptjJ9c7a8zhIJeQWR925eEN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 Lillicorona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.853656394755 30.38209735582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za