Libra Holiday Flats
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R910 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Libra Holiday Flats bied gemaklike selfsorgverblyf in 5 woonstelle wat goed onderhou word, binne 'n kompleks oorkant die pad van Manabastrand aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Libra Holiday Flats is naby winkels en restaurante. Daar is ook gholfbane in die omliggende omgewing en die plaaslike Margate Lughawe is sowat 4,7 km weg.
Linne, behalwe handdoeke en vadoeke, word voorsien en die eenhede is toegerus vir selfsorgverblyf. Handdoeke kan gehuur word indien nodig. Die woonstelle word daagliks deur vriendelike en hulpvaardige personeel skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Elke eenheid het braaigeriewe op die balkon met 'n see-uitsig, asook 'n kluis en 'n DStv-koppelpunt.
Die kompleks het 'n swembad en elke eenheid het veiligheidshekke en Trellidoors op die vensters en balkonne. Die kompleks word deur 'n elektriese hek beveilig en daar is 'n sekuriteitswag deur die aand. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Libra Holiday Flats het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom