Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 139

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maruné M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruné M
Saam met vriende

Gerieflik met alles wat 'n mens nodig het en goed geleë.

Wag gerieflik. Netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

More Marune,

Dankie vir jou terugvoering en ons is bly dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het.

Glo ons sien julle weer.

Groete
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Ritchard B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ritchard B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie lekker plekkie, loopafstand van alles af. En die see is letterlik 'n klipgooi van die stoep af. Regtig baie lekker gerus by die plekkie.

Die strand en tuine word baie mooi instandgehou, baie baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

More Ritchard,

Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons jou mooi resensie te stuur.
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons plekkie waardeer het. Ek sal die personeel inlig oor jou positiewe terug voering, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom hier. Groete

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Nicolene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, vriendelik diens.

Personeel baie behulpsaam. Ruim woonstel met baie goeie uutsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Goeiemôre Nicolene, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoering te gee. Kom gerus weer vir ons kuier. Groete, Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Carol G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and well appointed, clean and comfortable.

It was great, the only thing that would have been really nice was to have a few coffee and tea sachets available on check in to avoid immediate shopping.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kriminele wat net geld jaag.

Ek het twee dae betaal. Toe moes ek nog een dag bly en gaan betaal by die kantoor. Maar op kriminele wyse vra hulle my toe meer. Ek maak beswaar, maar niks help nie. Ek moes net betaal. Hulle sien my nooit weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Middag Mnr Malan. Jammer u voel so ongelukkig oor 'n optrede waar ek 'n fout gemaak het, en probeer verduidelik het aan u. Ek hoop u is darem tevrede met die terugbetaling deur ons hoof kantoor. Dankie, Marie.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Manie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie L
Saam met vriende

Was 'n baie goeie ervaring.

Sal dit weer aanwend as my verblyf as ek weer Natal toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

More Manie, dankie vir jou terugvoering, en dat jy weer by ons wil kom bly. Groete, Marie.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Rhona N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona N
Gesin met klein kinders

Wow! What a beautiful place a stone throw to the beach.

The facility is well maintained, close to a lot of places i.e. gateway, airport, a variety of places of worship too. We went to Rivers Durban North and it was just too nice. Braai facility and swimming pool are well taken care of. Nice parking for our car too. Thanks for everything. We will surely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Good morning Rhona,

Thank you for your positive review. It is much appreciated, and we are glad you enjoyed your stay and our facilities and look forward to welcoming you back again.

Thank you,
Marie and staff

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Christopher M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Gesin met klein kinders

Clean, spacious, quiet, next to the beach, I enjoyed the stay.

Refreshing with antique furniture, kitchen equipment all provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mazi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazi M
Gesin met tieners

What like most was the view and right next to the beach.

Morning walk at beach was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Thank you for your feedback.

Feel welcome to come back soon.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Elizabeth J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth J

Rustige kuier met ’n mooi see-uitsig.

Ruim woonstel maar die kombuis is met die minimum breekgoed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Aangenaam, veilig, netjies.

Met aankoms is ek in Nr 32 geplaas, probleem met TV in Nr 20 gewees. Hoofslaapkamer se gordyne was skokkend gewees - geskeur en wou nie toemaak nie. Die skuifdeur was gebreek - kon nie skuif nie. Probleme was aangemeld en onmiddellik deur instansie reggestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Middag Amanda,

Dankie vir jou terugvoer en gradering.

Ons sal jou graag weer wil verwelkom hier by Licorna.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Cathrine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine B
Saam met vriende

My stay was so harmonious.

I would like to stay again. The staff was so friendly. I've never been in place like that before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashanth H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ashanth H
Saam met vriende

Comfortable.

Only suggestion I have is to have WiFi in the apartment. Reception with mobile phones was very bad. Other than that the stay was nice. Though the apartment does need upgrades or to be modernised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Thank you for your feedback. Will surely bring it to our Head offices attention where the Wi-Fi, phone and upgrading is concerned.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Dalene L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Saam met vriende

Heerlik en ontspannend.

Pragtige plek, skoon en netjies met see-uitsig, en sommer by die strand. Oulike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20 se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terug voering. Ons waardeer dit en ek sal die hele span wat hier saam werk inlig oor jou terug voering. Hoop om julle gou weer te sien.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a4da59292db4ea6239451326b63a269b869a5bb7528686af876f1c516f63e29d644badf3455bce3903c826c771b1750bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem