Licorna Beach Vakansie Woonstel 21
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 21 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Umhlanga, wat tot 4 gaste kan akkommodeer.
Die woonstel, wat op die eerste verdieping geleë is en per hysbak bereik word, het lugversorging en 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en maak oop na 'n gemeubileerde patio met uitsig oor die rotstuin.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkering word voorsien, en 'n sekuriteitswag is aan diens. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Umhlanga se strande vir skulpsoek, branderplankry, snorkel, skubaduik en paddleboarding, sowel as die jaarlikse Sardientjie-wedloop (Mei–Julie). Ander besienswaardighede sluit in die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, Hawaan-woud, Beachwood Mangrove Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino, en talle restaurante, kroeë en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 188
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 21 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang