Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 518 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Licorna Beach Vakansie Woonstel 22 is op Umhlanga se strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Dit is op die tweede verdieping en word via 'n hysbak bereik. Die woonstel het lugversorging en ’n gedeeltelike uitsig oor die see. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, sitarea en eetarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Daar is 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en hierdie vertrek bied toegang tot 'n stoep.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n sekuriteitswag wat 'n waaksame ogie hou. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry en 'n mooi uitsig op die jaarlikse Sardienloop wat tussen Mei en Julie plaasvind. Daar is ook verskeie gholfbane en voetslaanroetes in die omgewing. Gaste kan besienswaardighede soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse Hawaan-woud, die Beachwood Wortelboom Natuurreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino & Entertainment Kingdom en verskeie restaurante en winkelsentrums besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Licorna Beach Vakansie Woonstel 22 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 22
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 139

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lagoonrylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 82, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc51600b2fb4e0dc23bed6539bc2d871c3aa3345b293961034baddfe9aecaa38b04ec9006cecf80714febca3f79a38f970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 518 per nag, vir 6 mense 4 5 1 4 82 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715517114547 31.092117151613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem