Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 139

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo M
Gesin met klein kinders

Wonderful and refreshing.

It was nice, ideal location for a coastal vacation. Breathtaking view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stef-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef-marie S
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanend en gerieflik.

Dit is 'n netjiese plekkie, perfek geleë. Lekker naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer

More Stef-marie,

Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.

Dankie

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Coren D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coren D
Gesin met klein kinders

The stay was nice.

The staff was very friendly. The walls do need some paint and perhaps modern furniture for the apartment. Like a modernised, overall upgrade. Other than that, everything was livable. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en gebly. Alles is so netjies en veilig en die ontvangs was tops. Ek kan nie wag om terug te gaan en bietjie langer te kuier nie.

Dit was ons 1ste besoek aan die Noordkus en sal verseker weer teruggaan. Veiligheid en netheid het uitgestaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer

Goeiemore Liezel, dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dankie. Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Linda E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E
Gesin met klein kinders

Was an awesome flat on the beach big premises clean will definitely recommend in the future.

Flew down to spend time with my grandchild son and daughter loved the place perfect location clean and spacious value for money pity we couldn't swim in the sea and pool too cold the weekend. Will be back. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer

Dear Linda,

Thank you for your lovely feedback. We are glad you enjoyed your stay with us and that you were happy with the accommodation.

Hope to see you soon.
Thanks,
Marie and staff

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Tinus N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus N
Gesin met klein kinders

Weekvakansie met 4 seuns was aangenaam.

Licorna Beach se ligging was perfek en die uitsig was fantasties. Die nabyheid van die swembad asook die feit dat die eenheid oor die swembad uitgekyk het, het dit baie gemaklik gemaak. Die eenheid kort wel aandag: Badkamerdeur is afgehaal/weg. Skuifdeure se handvatsels is gebreek. Kombuiskaste se skarniere is gebreek. Aircon werk, maar kan nie gestel word nie. Blaas soms koud, ander kere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer

Dankie vir jou terug voering .
Ons sal aandag aan die probleem gee.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N
Saam met vriende

Waarde vir geld, netjies en stil.

In die ideale omgewing geleë, en het 'n fantastiese see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop ons sien julle gou weer.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 30
Vanaf
R1 553
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 553
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 553
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8cbbc0ea4c4c399024fb45bfa5d673f9b30b6c0ca7a56c6710545fd832f22450a620fd18ed97fa06b3b81917456644eef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 553 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem