Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 is op die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in Umhlanga.

Die woonstel met lugversorging is op die vierde verdieping en word met 'n hysbak bereik. Daar is 'n gedeeltelike uitsig oor die see, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar 'n ekstra dubbelbed in 'n hoekie in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en dit lei na die stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n sekuriteitswag hou 'n wakende oog. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry en gaste kan tussen Mei en Julie die Sardienloop aanskou. Daar is ook verskeie gholfbane soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse Hawaan-woud, die Beachwood Wortelboomreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino & Entertainment Kingdom en verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums wat gaste kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 793
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 793
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604b326a808b0aa80dab981df68e30e71fca40e867fb567e00765504f36ac61e667673b88c324b486686f21df8dda6285433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762