Selfsorg in Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 53

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Skottelgoed word nie deur die personeel gewas nie. Seep en sjampoe word nie voorsien nie. Koffie, tee, suiker en melk word nie met aankoms voorsien nie. Daar is geen stryk- of wasgoedgeriewe op die perseel nie. Eenhede is nie toegerus met 'n strykyster of strykplank nie. WiFi is nie beskikbaar nie. Geen partytjies of funksies van enige aard word op die perseel toegelaat nie. Musiek word slegs binne die eenheid toegelaat en moet op 'n lae volume gehou word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818a4b834e2cdd90bc2e3f5dd4f968bf6edffe425dbff3150256777e5103cfa2281ea05923e11b45a967450307c4d02ca09c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang