by Liedjiesbos | LekkeSlaap
+22

Liedjiesbos

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Liedjiesbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Callie W - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie W

Heerlik rustig.

Tweede keer wat ons by Liedjiesbos slaap. Het baie uitgebrei. Steeds baie gasvry en netjies.

Amelia B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top verblyf in 'n pragtige, landelike omgewing!

So stukkie Frankryk in Bloemfontein! Uitstekende, vriendelike diens!

Erik V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and awesome.

What a welcoming place with a super atmosphere to overnight.

Annemarie M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis liedjies in die bo.

Ons slaap gewoonlik by Liedjiesbos oor as ons na 'n troue gaan sonder ons kinders. Al twee keer oorgebly en is weer nie teleurgestel nie. Die kamers is puik gemeubileer, die koffie heerlik, almal vriendelik en die ontbyt is elke keer uit die boeke. Sal beslis aanbeveel en weer daar oorbly.

Louis V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is reeds my vierde keer dat ek by Liedjiesbos oorbly.

Ons voel telkens gelukkig wanneer ons na 'n lang en uitputtend rit by Liedjiesbos arriveer. Dit is soos 'n oase vir 'n moeë reisiger.

Linda D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wat 'n groot verrassing!

Pragtige plek so tussen die bome en voëls ons was aangenaam verras. Sal definitief weer daar bly!

Carin B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en pragtige verblyf.

Dit is regtig 'n wonderlike ervaring. Die pragtige tuin, heerlike kamers en puik diens.

Etienne G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in Bloem.

Uitnemende diens, stylvolle dekor, asembenemende tuin, professionele en uiters vriendelike en gasvrye gashere. Dit was vir ons die hoogtepunt in verblyf waar ons in nege gastehuise tuisgegaan het tydens 'n twee weke sloertoer. Sien julle beslis weer tydens ons volgende besoek aan Bloem. Ns.Die pragtige dahlias het vir nog vier dae ons bekoor.

Liedjiesbos se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.

Liedjiesbos
Megan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek.

Uitstekende kliëntediens met pragtige skoon kamers.

Amor R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amor R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid en gasvryheid soos altyd vreeslik baie geniet.

Liedjiesbos is die plek waarnatoe ek en my man gereeld terugkom as ons Bloemfontein besoek en ons sal dit beslis weer doen.

Matthys C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n goeie begin.

Ons het die kamer vreeslik geniet en dink dit was 'n besonderse begin van ons honeymoon. Die uitleg is perfek en als wat jy benodig is daar en beskikbaar. Die bossie-kruie en -blomme wat in die bad gegooi kon word was regtig ook 'n treat. Dis voorwaar 'n plek wat ons graag weer sal wil besoek.

Louis V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kunswerke.

Verblyf by Liedjiesbos is balsem vir die siel.

Erik P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike stukkie hemel op aarde!

Natuurlike vriendelike diens. Professionele hulp. Ontsaglik netjies. Kos uit die boonste rakke. Veilige gevoel. Ietsie unieks.

Danie F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terapeuties!

'n Landskapskildery van olyfboorde, koeltebome, rotstuine, argitektuur en kuns. Lekker plekkies oral waar jy sommer net kan sit en luister na die voëlgesang. Heerlike cappuccinos en wortelkoek. Rooiwyn by die kaggelvuur.

Linda D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met vriende

Pragtige plek.

Dankie dat jul so mooi na ons kinders gekyk het. Hul kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi dit by julle is nie.

Liedjiesbos se terugvoer

Dis altyd vir ons lekker as mense gelukkig hier weggaan. Kom kuier gerus weer.

Liedjiesbos groete

Liedjiesbos
Louis V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

'n Estetiese ervaring soos min.

Die kothuis waarin ek gebly het was super luuks en 'n sensuele ervaring vol verrassing. Die kunswerke het my gefassineer - die landskapkuns van Strydom van der Merwe asook die muur van woorde van Willem Boshoff het my meegevoer! Ek gaan beslis weer daar oorbly.

Annemarie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sagte liedjies.

Ons dreig al lank om te gaan oorslaap en ek is nie teleurgestel nie. Die tuine is pragtig, die ontvangs vriendelik, die kamer skoon en die dekor in die kol, die ontbyt was heerlik en ons sal beslis weer by Liedjiesbos oorslaap. Dankie.

Ilze V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Alles is mooi - die tuin, die kamers! Vir seker ons oorslaapplek van nou af wanneer ons Kaap toe reis.

Elna K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Saam met vriende

Dit was heerlik ontspannend en goed vir die siel.

Ons is op die hande gedra van koffie tot eetgoedjies aangedra, die ontbyt was heerlik en die swembad 'n lafenis in die hitte. Sommer net oor en oor die moeite werd. Baie dankie.

Marike B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Fees vir die sintuie.

Pragtige plek! Heerlike ontbyt op die stoep geniet. Baie vriendelike diens.

Karina B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

Wow

Ongelooflik vriendelik, skoon, netjies en mooi. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Pieter K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar tog sentraal.

Die feit dat Liedjiesbos op ’n plaas geleë is maak dit ’n baie rustige verblyf. Die tuin bekoor met al die plante en voëllewe, met ’n pragtige plaasdam-swembad. Tog is hierdie verbly so sentraal geleë in die sentrale besigheidsarea. Die slaapkamer het dieselfde luuksheid as enige 4-ster hotel.

Amor R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk gewees met alles - van die ontvangs tot die dag wat ons moes groet. Die kos, dekor en gasvryheid was tops!

Liedjiesbos doen regtig sy naam gestand met al die mooi om ‘n mens - die gasvryheid, die dekor, die singende voëls van soggens vroeg en wat nog alles!

Yolandie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Besigheidsreis

Oortref jou verwagtinge.

Baie netjies. Dame wat ons ontvang het was uiters hulpvaardig.

Jeany H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeany H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike stukkie aarde.

Alles wat 'n mens nodig het vir heerlik oornag. Die naam "Liedjiesbos" pas perfek by die atmosfeer en rustigheid van hierdie pragtige plekkie. Aandag aan die fynste detail en absoluut alles wat jy nodig het net op al die regte plekke. Ek het reeds Liedjiesbos by verskeie vriende en familie aanbeveel en sal dit nog vir baie ander wat oor my pad kom ook aanbeveel. Uitstekend julle! Dit maak 'n mens sommer trots om in Suid-Afrika te woon, te reis, te werk, te lag, te bid en te sing! Sterkte vir die pad vorentoe!

Abraham W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute Juweel!!!!

Wat 'n ongelooflike plek, die diens was uitstaandelik, die plek self is ongelooflik mooi en spesiaal, die diens was van uitstaande gehalte, ons sal verseker nooit weer by 'n ander plek in Bloemfontein bly nie!! Welgedaan aan die eienaars en personeel!! Love dit!!

Anthonie B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Besigheidsreis

Puik verblyf!

Vyf ster verblyf! Kan Liedjiesbos sterk aanbeveel.

Chrizaan G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

20/10, want dis hoe ongelooflik Liedjiesbos is.

Een woord: wow! Meer as uit hulle pad gegaan om my te help met my aankoms. Sal my definitief weer sien. Kan Liedjiesbos B&B nie genoeg aanbeveel nie!

Krischka V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en staff baie vriendelik.

Sien sterre.

Lisle V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisle V
Enkelreisiger

Fantasties!

Pragtige plek! Heerlik gebly.

Areeve O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Areeve O
Besigheidsreis

Wonderful place to visit.

I was very happy with the place, and friendly staff.

Liedjiesbos se terugvoer

Areeve. Thank you for your review. It was an honor to have you here as guest. Hope to see you back here, soon again!

Liedjiesbos
Marnel A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Het baie lekker geslaap.

Liedjiesbos is 'n pragtige plek in 'n rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die kamers was goed toegerus. Ontbyt was ook heerlik! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Liedjiesbos se terugvoer

Dankie Marnel! Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom en dat Liedjiesbos jou tuiste weg van die huis sal word!

Liedjiesbos
Francois D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en verfynd, en die tuin is eksoties mooi, met al die voëllewe daarby.

Dit was ons tweede keer hier en selfs mooier as tevore a.g.v. die welige, uitgebreide tuin en die baie voëltjies. Die pragtige afwerkings en die aandag aan elke detail geskenk is besonders en word nie orals so gevind nie! 'n Ware bederf.

Frederik M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is warm ontvang en was beïndruk deur die professionaliteit van die personeel, dekor en fasiliteite.

Ons verblyf by Liedjiesbos was een van die hoogtepunte van ons reis. Administrasie, personeel, geriewe en atmosfeer is van uitstekende gehalte. Ons kon heerlik voor slaaptyd met 'n glas goeie rooiwyn by die kaggeltjie ontspan. Oral ruik dit so heerlik en kom verras die nabyheid van voëltjies en mooi musiek jou. Daar is 'n luukse groot bad, maar die super hoë wasbak is vir die lang Vrystaatse mans gebou! Ontbyt het ook gesorg vir verrassings. Plaatkoekies keurig voorgesit met vrugte, mascarpone en heuning, gevolg deur 'n warm gereg met 'n keuse tussen salm of tradisionele boerewors ontbyt. Dit is wel duur, maar die moeite werd om hiervoor te begroot vir 'n besonderse geleentheid. Ons sal graag weer die luukse wil beleef!

Apie R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, met die vriendelikste personeel!

Wat 'n pragtige plek, ek kon nie genoeg kry van die prentjiemooi kamer en eetkamer nie. Ons kom vir seker weer!

Wilhelm P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Was seker een van die beste plekke waar ons nog gebly het, mooiste kamers met al die ekstras wat jy nodig kan kry. Saam met dit, die lekker ontbyt, die ligging en die tuin met die kuns is spesiaal. Ons het dit terdeë geniet en sal dit beslis baie hoog aanbeveel.

Liedjiesbos se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit motiveer ons baie! Ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang.

Liedjiesbos
Walter D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, pragtige dekor met fyn detail.

Vriendelike personeel. Sal definitief aanbeveel.

Lizette V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ongelooflike aandag aan detail en so kunstig.

Wietse V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustige plekkie met puik diens.

Dis 'n wonderlike plekkie, met ongelooflike goeie diens. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Henk B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Skoon, lekker ontbyt, pragtige tuin.

Baie aangenaam. Kamers is modern en skoon. Ontbyt was baie lekker, sou net graag meer privaatheid wou hê met ete en nie saam aan een tafel sit nie. Tuin is pragtig en atmosfeer is baie rustig. Kan die plekkie vir seker voorstel.

Fanie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

My vrou het alles bekyk en die afronding baie geniet.

Cj W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Received way more than expected, not something one is used to in life but I I'll take it.

See stars.

Ronel D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike bederf vandat 'n mens daar land tot wanneer jy daar wegry!

Liedjiesbos is 'n pragtige plek en die diens is besonders. Die klein detail wat hulle jou mee bederf is deesdae skaars en sit dié instansie 'n trappie bo die res. Sal definitief weer daar gaan draai.

Deborah S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning. A truly top quality experience from the moment we arrived. Very romantic and tranquil with attention to every detail.

Absolutely top notch. Attention to the details done so well. Exquisite decor and great mix of old and more modern. Fabulous first class linens, big fluffy robes and a Nespresso machine! Heavenly.

Zani T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Besigheidsreis

Ongelooflik en beter as enige foto.

Diens, verblyf, omgewing, alles 100 maal beter as op die resensies en foto's.

Jacques M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, ons gasheer het ons baie tuis laat voel.

Ons is baie gasvry ontvang, met 'n koppie koffie en heerlike tert. Ons kamer was baie netjies en skoon en daar was ekstra bederfies soos pantoffels en kamerjasse ens. Regtig 'n heerlike ervaring.

Leonie P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die rustigste en mooiste plekke wat ons al by gebly het.

Dit is baie skoon, netjies en maklik om by uit te kom vanaf die N1. Ons het baie lekker geslaap en ons gaan weer daar oornag op pad terug Johannesburg toe. Die ontbyt was heerlik. Liedjiesbos word hoogs aanbeveel. Ons sal dit definitief weer in die toekoms gebruik.

Alan R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

Always love going to Liedjiesboss B&B.

Riana V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike mooi woning en omgewing - voedsel vir die siel.

Die beste ontbyt omelet met goeie en vriendelike diens en so 'n mooi omgewing.

Omnia W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omnia W
Saam met vriende

'n Wonderlike ervaring in 'n pragtige omgewing. Alles was perfek en pragtig.

Alles omtrent Liedjiesbos is net pragtig. Die kamers is perfek netjies, skoon en so mooi. Die ontbyt so mooi voorgesit en smaaklik. Ons sal definitief weer daar oorslaap en ons kan Liedjiesbos met vreugde en aanbeveel.

Nallie B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nallie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename atmosfeer.

Vriendelike gasvrou. Baie netjiese verblyf met baie afronding en detail.

Nicky S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en uniek!

Vir seker een van die beste B&B-plekke waar ek al oornag het!

Freddie V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie V
Gesin met tieners

Voel of jy by familie bly. Ongelooflike gasvryheid en pragtige kamers!

Ongelooflike goeie waarde vir geld, fantastiese kos en dekor. Wow!

Marie-louise S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise S
Gesin met tieners

Baie besonders, heerlik gebly.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om by Liedjiesbos te bly. Dit is 'n klein paradys in die vreemde. Sal enige tyd weer terug gaan.

Johan B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Uitstaande verblyf, sal beslis weer daar bly!

Jurg O - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg O

Liedjiesbos was in alle opsigte 'n ervaring!

Sien die sterre hieronder.

Tony P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ultimate stay-over - a place you will definitely want to returning too

A welcoming atmosphere, luxurious accommodation, exceptional food, and attention to detail truly make this place stand apart from the rest. Henning and his team have made this the place to stay over in Bloemfontein.

Henk J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandag aan die klein dingetjies maak dit 'n fantastiese gastehuis met puik gashere.

Vanaf aankoms tot vertrek word jy op die hande gedra. Die gastehuis is keurig uitgelê en die kamers van top gehalte.

Erica P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P
Gesin met tieners

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Delani H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel. Henning en Dawie se gasvryheid en lekker geselskap het ons wegbreek-tydjie baie spesiaal gemaak. Ons beveel Liedjiesbos B&B aan vir al ons familie en vriende.

Tom W - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Lorette V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V
Besigheidsreis

Heerlik gebly

Dis 'n wonderlike gastehuis en rustige omgewing.

Frikkie W - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean, helpful

Very interesting decorations.

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGIxNDZhLTU5ZGUtNDI0Ny04OWFjLWE5ZTgxMjVmYzFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550  per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 13 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.052543862998 26.168063602183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem