Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lieflappie

Seeperdjie @ Lieflappie
Vanaf R900
R900 R771
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en 'n oond toegerus. Daar is ook 'n sitarea en eetarea en ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
- Oor naweke kan gaste Sondae om 12:00 uitklok indien daar nie dieselfde Sondagmiddag weer gaste inkom nie.
- Geen oorslaapgaste sonder die medewete van die instansie nie. Daar mag nog 1 ekstra gas (5 gaste in totaal) teen 'n ekstra koste per nag oorslaap.
- Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Moet asb. nie op die gras parkeer nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bloublasie @ Lieflappie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 029
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bloublasie beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind. Dit bied 'n uitsig oor die tuin sowel as toegang tot 'n groot grasperk. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n kinderbed in die sitarea. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het leerrusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv Premium. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vaddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
- Oor naweke kan gaste Sondae om 12:00 uitklok indien daar nie dieselfde Sondagmiddag weer gaste inkom nie.
- Geen oorslaapgaste sonder die medewete van die instansie nie. Daar mag nog 1 ekstra gas (5 gaste in totaal) teen 'n ekstra koste per nag oorslaap.
- Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Moet asb. nie op die gras parkeer nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pampoentjie @ Lieflappie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Pampoentjie het 'n pragtige see-uitsig en 'n groot balkon. Dit beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n kinderbed in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea bo het 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het leerrusbanke, 'n kaggel sowel as 'n binnebraai. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv Premium. Daar is 'n Weber-braai op die balkon en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Gaste moet asb. hul eie vaddoeke en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en vadoeke saambring.
- Oor naweke kan gaste Sondae om 12:00 uitklok indien daar nie dieselfde Sondagmiddag weer gaste inkom nie.
- Geen oorslaapgaste sonder die medewete van die instansie nie. Daar mag nog 1 ekstra gas (5 gaste in totaal) teen 'n ekstra koste per nag oorslaap.
- Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Moet asb. nie op die gras parkeer nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R771
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wegestraat 7, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MGMwNTZmLTQxNmUtNGZmYi05NjRjLTY5OTVjNTVhNWU1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R771 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 7 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.385377786487 21.419333233135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem