Lientjies Overnight

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lientjies Overnight is in 'n stil woonbuurt in die voorstad Bos En Dal in George geleë. Daar is slaapplek vir 2 mense en Lientjies Overnight is naby 'n winkelsentrum met verskeie winkels.

Die en suite-kamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Die kamer het skuifdeure wat na 'n patio met sitplek lei. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien. Die eenheid het ’n privaat kluis en gratis WiFi.

Victoriabaai is net 14 km van Lientjies Overnight en 7 km van George Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lientjies Overnight gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za