Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lifestyle Guest Units

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans van Der Merwestraat 10, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lifestyle Guest Units is baie sentraal geleë in Musina en naby aan die N1-hoofweg wat dit gerieflik en maklik bereikbaar maak. Die eenhede is in 'n rustige area, omring deur 'n pragtige, groot tuin en elk het sy eie privaat ingang. Dit is dus ideaal vir die sakereisiger of vakansieganger.

Ons bied verblyf in 11 lieflike, ruim eenhede met dubbelbeddens, gemaklike rusbanke, kombuisies en en suite-badkamers. Elke eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n TV met DStv, WiFi en lugversorging asook toegang tot die swembad. Daar is veilige parkeerplek en 'n sekuriteitswag gedurende die nag vir gaste se gemoedsrus.

Gaste kan ook die omliggende omgewing verken en die Baobab Tree Reserve, Musina Natuurreservaat en Maremanni Natuurreservaat besoek.

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Lifestyle Guest Units
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hans van Der Merwestraat 10, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Lifestyle Guest Units het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans van Der Merwestraat 10, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlOWU0YTRkLTQxODMtNGFjOS04YWNlLTU5OWI4NWM2YTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Hans van Der Merwe Street Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.349949289583 30.039594322443