Light and Airy Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1901 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 924 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Light and Airy Apartment is geleë op die grens van De Waterkant en Kaapstad se lewendige middestad en bied 'n sentrale wegbreekplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied ruim kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Die kamer lei na 'n privaat balkon, 'n ideale plek om uitsigte oor Signal Hill en die sprankelende stadshorison te geniet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix-toegang voltooi die ruimte. WiFi word ook voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembaddek op die 27ste verdieping en 'n buiteluggimnasium met skouspelagtige uitsigte oor die see, stad en berge. Met sy sentrale ligging is die woonstel goed geskik vir beide sake- en ontspanningsverblyf. Die CTICC is binne loopafstand, terwyl die V&A Waterfront 5 minute se ry weg is. Tafelberg en die bekende strande van Clifton en Kampsbaai kan binne slegs 10 minute per motor bereik word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 1901 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1901 16 On Bree, 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang