Light and Modern Home
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Light and Modern Home is in Jeffreysbaai, 'n stranddorpie wat onder branderplankryers as die branderplankry-hoofstad van die Oos-Kaap bekend is. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met 'n binnehof en is in die hartjie van die dorp, met winkels, koffiewinkels en die hoofstrand binne stapafstand. Die meenthuis is langs 'n groen strook, sodat gaste die rustigheid van die woonbuurt kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Verbena Crescent, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang