LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse Farm Lodge | LekkeSlaap
+45

Lighthouse Farm Lodge

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-weg, Oude Molen Eco Village Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lighthouse Farm Lodge is in die Ode Molen Eco Village geleë, ’n pragtige terrein met die laaste stukkie landbougrond in Sentrale Kaapstad. Geniet die plaaslewe met oop velde en riviere en ’n pragtige uitsig op Tafelberg, asook asemrowende sonsondergange.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat wissel van dubbelkamers, gesinskamers, 2-enkelbedkamers, slaapsale vir mans en vroue apart, of saam, wat stapelbeddens het. Die kamers het Oregon-houtvloere en kaste wat kan sluite, gaste moet net hul eie slot saambring. Linne word voorsien en daar is wasgoedgeriewe beskikbaar teen ekstra kostes.

Daar is ’n gemeenskaplike kombuis en ’n knus TV-sitarea met OpenView-kanale en ’n biblioteek. Gratis WiFi word voorsien, maar dis beperk. Addisionele data kan gekoop word. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is ’n tuin met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Lighthouse Farm Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Alexandra-weg, Oude Molen Eco Village Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-weg, Oude Molen Eco Village Pinelands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASNrbmElbiZyfW4T9PLGXs5zJ5h03BPoGtgmWZBnJQNv26G56AV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 A1 Oude Molen Eco Village Alexandra Road, Pinelands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -33.937358549539 18.48814500865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!