20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 5 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Groblersdal Akkommodasie by Lighthouse Guesthouse & Cafe | LekkeSlaap
+24
+24

Lighthouse Guesthouse & Cafe

B&B
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 093 R874 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 8, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lighthouse Guesthouse & Cafe bied gerieflike B&B-verblyf in Groblersdal in Limpopo. Die gastehuis bied 'n rustige toevlugsoord met tuine wat met laventel gevul is en heerlike lekkernye by die koffiewinkel op die perseel.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvol gemeubileerde gastekamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens is opgemaak met sagte beddegoed. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin en het sy eie badkamer.

Lighthouse Guesthouse bied 'n wye verskeidenheid geriewe wat 'n boetiek, 'n dag-spa, 'n haarsalon, 'n naelkroeg, 'n fiksheidsateljee en 'n kafee wat van 07:00 tot 14:00 oop is, insluit. Die kafee bied 'n gelisensieerde spyskaart.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Hammanstraat 8, Groblersdal, 0470, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 093
Vanaf R874
per nag (plek vir 2)
was R1 093
Vanaf R874
per nag (plek vir 2)
was R1 093
Vanaf R874
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 8, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042f1ddc238339197f4c169032dffb61af941ca1b62533ab31f7801a60d37e9821c2575136977697a31601a753e60dc47dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 093, nou Vanaf R874  per nag (plek vir 2) 8 Hamman Street Groblersdal 0470 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.162951446545 29.393513411045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za