LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse Stay | LekkeSlaap
+19

Lighthouse Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Lighthouse Stay bied aan gaste individueel versierde kamers en dis net 200 m van die strand en getypoele en 150 m van die Vuurtoringmuseum in L'Agulhas af.

Gaste kan kies tussen die onderskeie kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kamers lei na die stoep en is toegerus met 'n werkstasie, sateliet-TV, WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die Cape Agulhas Vuurtoringmuseum of die Quoinpunt Vuurtoring besoek. Verder is daar staproetes soos Spookdraai of Rasperpunt om aan te pak asook die mees Suidelikste Punt in Afrika wat 800 m van die gastehuis af is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lighthouse Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!