LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse Stay | LekkeSlaap
+19

Lighthouse Stay

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Lighthouse Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, baie veilig, en gemaklik.

As ek nie so vêr moes terug ry huistoe nie, het ek regtig nog 'n aand oorgebly. Pragtige plek, met 'n gemaklike bed en kussings.

Belinda F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek!

Pragtige plek, elke sent werd!

Jessica M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Nice and clean. Lovely view. Parking nice and close to your room.

Nadia L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We sincerely enjoyed our stay and loved the fact that it is pet friendly.

Iolenthe F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iolenthe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was good.

The only recommendation would be a double bed instead of two single beds.

Deon F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Good location however the rooms and access to are adjacent to another and not private. No guidelines to use the television. If you encounter a problem there's no representative on site.

Irene P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Irene P
Gesin met klein kinders

Fantasmagories!

Hierdie plek is perfek! Gasvrou was van die begin af behulpsaam en vriendelik! Skoon en netjies. Stapafstand van eetplekkies, winkels en ligtoring.

Johann W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met briljante diens.

Regtig 'n klein juweel as jy net vir 'n paar aande wil oorbly.

Ina D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met vriende

Netjies.

Skoon netjiese kamers. Gerieflik vir oorslaap!

Joan P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P
Gesin met klein kinders

Great location!

Perfect place to stay. Good communication from the owner. Clean and well equipped. Even good coffee and rusks for early morning.

Nerine M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Eerste stop van die vakansie wat ons moes uitstel weens COVID. Uitstekende plek. Skoon. Goeie waterdruk in die stort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was just what we needed.

First stop of the holiday we had to postpone due to COVID. Great spot. Clean. Great water pressure in the shower.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmaine A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Baie sentraal, naby die meeste plekkies, baie oulik.

Estelle K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and very neat with luxuries to treat visitors.

Friendly and very helpful.

Diedre C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir stop, slaap en aanbeweeg.

Die plek was baie mooi en baie goed ingerig. Sal weer hier slaap.

Lighthouse Stay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Desiree
Lighthouse stay

Lighthouse Stay
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!