Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Like a Rock

Selfsorg
Afrique du Sud
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n nuwe toevoeging en het 'n dubbelbed en badkamer met 'n stort. Die kamer is lekker knus en bekostigbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar koffie, tee, melk en droë ontbytgraan is gratis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Langtermynverblyf-besprekings is welkom, doen asseblief navraag vir spesiale reëlings.
Studenteverblyf is welkom, ons is net 7 km van die universiteit af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Around the Corner
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenslaapkamer-woonstelletjie het 'n volledige badkamer, 'n dubbelbed, 'n enkelbed, aparte stort en toilet, volledig toegeruste kombuis, TV, lessenaar vir kantoorwerk en 'n privaat tuin met braaigeriewe waar jy lekker kan ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Langtermynverblyf-besprekings is welkom, doen asseblief navraag vir spesiale reëlings.
Studenteverblyf is welkom, ons is net 7 km van die universiteit af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ground Zero Self-catering Room
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtig opgeknapte en suite-kamer het 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n lessenaartafel vir kantoorwerk. Die kamer het 2 beddens en 'n slaapbank en is geskik vir 2 volwassenes en 2 klein kinders.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Langtermynverblyf-besprekings is welkom, doen asseblief navraag vir spesiale reëlings.
Studenteverblyf is welkom, ons is net 7 km van die universiteit af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Top Two Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die pragtige eenslaapkamerwoonstel het 'n volledige badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n lessenaar vir kantoorwerk. Die woonstel het ook 'n groot balkon met braaigeriewe. Daar is 'n dubbelbed met 'n slaapbank in die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Langtermynverblyf-besprekings is welkom, doen asseblief navraag vir spesiale reëlings.
Studenteverblyf is welkom, ons is net 7 km van die universiteit af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blink-vosperdstraat 6, Pellissier, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkMjA4ZDUyLTI3YTItNDM5My05YjNhLTE2ZDhhYjg2OTRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 6 Blink-vosperd Street Pellissier 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.16642 26.17765