LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Gastehuis in Parys

Lilibeth Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nico P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Ruim en skoon. Baie mooi huis met genoeg spasie vir 2 paartjies en kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene A
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig, netjies, voldoende en gerieflik geleë. Als wat jy nodig het! Ons het so lekker gerus en gekuier by Lilibeth. Dankie vir 'n baie aangename naweek en u behulpsaamheid. Ons sal definitief in die toekoms weer kom kuier by Lilibeth in Parys! Tot dan, groetnis van ons familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

50 ste verjaarsdag. Baie dankie aan Stefan en Henka vir julle ongelooflike gasvryheid. Dit was voorwaar 'n baie lekker verjaarsdagnaweek en ons het geen tekortkominge gehad nie. Al die geriewe in en om die huis is meer as voldoende vir 'n lekker ontspanne kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manqoosh N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Overall good stay. The stay was good. A very quiet area to get away from city noise. The only problem is that the house has a few leaks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernelee B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Amazing. Dit was erg lekker! Skoon en netjies met baie spasie. En veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangename rustige verblyf. Lieflike blyplek. Gasvrou was hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia H
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Comfy, homey, welcoming. Host was very friendly and helpful. The house was so comfy, clean and welcoming; it felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowie B
1 nag
5.0
Jul 2025

Ek het baie lekker gebly en die huis was baie skoon. Ek het baie lekker gebly en die plek was baie netjies en skoon. Die huis is regtig ruim vir wat mens betaal, 'n lekker winskoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie! Kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

4 Joynt Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d2b44702bb5a315f80b4b6b741985edb731ed71e6ceefc6663ec789fb5693ee6c30f53308f3f4638f3cd79286d6b1d9d69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 4 Joynt Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.9109435 27.444833