LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Gastehuis in Pretoria

Lime Guest House

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Jimbo M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Nice. I stayed well and safe in a quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2026

Was bietjie skrikkerig oor die mold. Die badkamer en slaapkamer het swart merke gehad wat gelyk het soos black mold. Die bad was vuil. Die uitleg is baie goed. Kombuis en skottelgoed was mooi skoon. Ek het foto's geneem.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
2.2
Aug 2026

Goed geslaap. Ons het heerlik geslaap, maar die plek het baie agterstallige maintenance. Daar is nie eers koffie nie! Gelukkig het ek gepak. Die plafonne is swart van die muf! (Grillerig) Maar vir daardie prys het ek niks meer verwag nie, behalwe dat die plek skoon moes wees, maar muf orals op plafon is nie so gaaf nie!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lourens R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Skoon en netjies. Dit was skoon en netjies. Sal weer oornag as ons in PTA Noord moet oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Magriet P
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Lekker gebly. Lekker warm, skoon geslaap. Kombuis kort 'n bietjie glase.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Molatodi
Lime Guest House
Thank you for reviewing us, Magriet. It was a pleasure hosting you.

Karlos C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Cozy and comfortable. Nice, quiet neighbourhood. Perfect for a break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Molatodi
Lime Guest House
Thank you Karlos, it was great hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Molatodi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Bespreek

337 Jopie Fourie Street, Wolmer, Pretoria North, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b3adcc81de057615440e973ae4bc4e3b92c211598a6325532e787e5afbfc8aea27c6b9bb9bfe09fbb493229a34e97471de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 337 Jopie Fourie Street Wolmer 0182 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.669346477952 28.161422735076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang