LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Limpokwena Nature Reserve | LekkeSlaap
+37

Limpokwena Nature Reserve

7 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Limpokwena Nature Reserve
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Steven W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing. Het baie welkom en veilig gevoel.

Vriendelik ontvang tydens ons aankoms en aangebied om ons te help afpak. Ons blyplek is aan ons uitgewys en ons is ingelig dat ons enige tyd kan kom aanklop indien ons enigiets benodig of wil weet. Ryk voëllewe en baie rustige omgewing. Huisie word elke dag skoongemaak en ons vuur is elke aand vir ons gemaak. Personeel is vroeg-aand doodstil en jy kan die stilte hoor. Net wat ons nodig gehad het na die gewoel van 'n besige lewe. Sal weer teruggaan. Ons het dit baie geniet dat die reservaat so afgeleë is en het lekker gerus. Die reservaat is vir die natuurliefhebber en nie vir 'n plesiersoeker nie.

Ria M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ervaring gewees nie.

Na ons die Vrydag daar aangekom het, was die krag seker vir ongeveer 15 minute aan toe gaan dit af. Blykbaar probleem met Eskom. Dit het 2 keer af en weer aangegaan en die derde keer heeltemal af, toe stuur die bestuurder sy kind om vir ons te kom sê die krag is af. Het toe aanvaar dis buite hul beheer. Gelukkig het ons 2 klein liggies gehad om lig te maak die aand. Hulle het geen generators vir backup krag of niks nie. Bestuurder nooit weer by ons opgedaag die aand om te vra of alles okei is nie. Volgende oggend krag nog steeds af. My man het bestuurder genader en hy sê net hy weet nie wanneer dit reg sal wees nie. Ons het toe vleis in 'n yskas wat nie werk nie, die volgende oggend toe my man hom konfronteer se hy nee jy kan vir ons 'n kragopwekker reël vir die yskas. Dit was slegs ek en my man en hulle plaas ons toe in die Family Cottage wat 8 mense slaap waar al die ander chalets leeg staan. Dit was baie warm en die enorme plek het net glad nie afgekoel nie. Daar is ook geen geriewe om bv. op 'n vuur te kan water kook vir koffie nie. Bestuur ook niks aangebied nie. Ek meen hulle bly permanent daar hulle moet krag in hulle huisie hê op 'n manier want hulle moet ook vars produkte hê wat in 'n yskas gehou moet word (dis baie ver van 'n dorp af). Ons het toe maar besluit om die Saterdagoggend te vertrek en nie ons 2de bespreekte en betaalde nag te bly nie. Ons het in die proses vleis gehad wat toe sleg geraak het as gevolg van die hitte en ons dit nie koud genoeg kon hou nie. Die bestuurder het gesê hy sal kyk of hy ons geld kan terug kry. Ek bargain nie daarop nie.

Limpokwena Nature Reserve's terugvoer

Hi Ria,
Thanks for taking the time to share your experience, however we do not feel as though it is a fair version of events.
Unfortunately your arrival coincided with a small storm. This lead to an unfortunate power outage stemming from the national power supplier, Eskom.

Firstly we decided to upgrade your chalet to the family cottage as a gesture of good-will as it was available and is more spacious - it is also our most popular form of accommodation. The unfortunate heat you experienced in the cottage is not a reflection of the cottage itself, but rather of the general weather in the area. The main bedroom is equipped with large bay windows too and that evening was a much cooler evening as a result of the rain. The cottage is very well ventilated once the windows are left ajar.
Upon check-in, we explain to all our guests where our house is, as it is directly opposite the lodge and we are onsite and can assist with any problems. We are always available to our guests, and we feel as though we are very helpful and approachable should our guests have any issues what-so-ever.

Later in the evening after we had lost power, we came across to the cottage to explain that we had reported the outage to Eskom immediately and that the power had gone out as a result of a power line in the area that had been damaged. Your husband replied that it was no problem as he was "prepared for it" and gestured towards his flashlight in hand. Our young son was with us, as he also lives on the property and this is marketed as a family friendly lodge. (As competent as we believe he is, we would most definitely not have sent him across to pass a message on alone.)
All our rooms are equipped with candles and matches in the event of an outage. This are not usually longer than a few hours. The family cottage is also equipped with a braai facility as well as a campfire kettle for boiling water.

The outage lasted longer than it usually does, and was not restored until just after your departure at 7:30am the following morning. As we live on site, we were also affected by the outage (as was most of Alldays and surrounding farms), and our fridge and freezer managed to stay cool enough for our groceries and supplies. We simply kept the doors sealed so as not to lose cool air.
We do not have a back-up generator because they are very large, and very expensive and also very noisy. Our lodge is not large enough to justify the use of a back-up generator during infrequent outages.
In the morning, once you had decided to vacate early, we offered a small generator to run the fridge and freezer for you, which you declined.

We are very reasonable and helpful hosts who always put the needs of our guests first, and we will go out of our way to ensure their experience is a positive one. Unfortunately on this occasion, it was out of our hands. Should we have been made aware of your concerns or inconveniences prior to your abrupt departure we most certainly would have attempted to assist.

As a result of this feedback we have put further measures in place for future outages such as a two-plate gas cooker and LED lamps that will be made available in the event of an outage along with our petrol generator to run fridges and freezers for a few hours.
Unfortunately the outages are a nationwide occurrence and affect the public in their own homes too.



Limpokwena Nature Reserve
Cp V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp V
Gesin met klein kinders

Ons familie, 10 grootmense en 4 kinders, het 'n uitstekende paar dae daar deurgebring.

Ons familie het 5 dae daar deurgebring. Ons het die hele plek vir onsself gehad! Twee wildritte per dag in 'n pragtige omgewing. Daar is 'n goed toegeruste kombuis. Vat alle eetgoed saam. Die kombuis en eetvertrek word gedeel en mens sal mooi moet beplan as jy nie as 'n groep gaan nie. Dis 'n ideale plek om net te gaan rus en die Bosveld te waardeer. Rilee en die personeel maak dit aangenaam vir mens. Die swembad en tuine is baie goed versorg. Ek beveel regtig die plek aan, veral vir 'n familie of vriendegroep.

Alan P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is worth the 35 km of gravel. Well stocked and a very special part of South Africa. A must go back.

This is a hidden gem! If you love the bush and a sense of faraway from the maddening crowd then you don't get better. Beautiful setting of the cottages on a very large reserve bounded by two major rivers with rocky hills giving magnificent views. well managed by a very knowledgeable couple.

Mariska B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Dit was vir seker die moeite werd.

Personeel baie vriendelik.

Chris V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in die natuur.

Riley and Siyanne were great hosts and we really enjoyed the overnighter. Will come back for a longer stay with my wife in the car this time.

Marthinus S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Baie mooi plek gewees met hulpvaardige bestuur. Gamedrive was ook lekker gewees. Sal beslis weer en langer gaan.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpokwena-natuurreservaat, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODQ1MTRmLTAwZmMtNGQxNC04YzdhLTAwM2Y1OGM0YWYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 Limpokwena Nature Reserve Alldays 0909 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.471388888889 28.918611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!