Lincoln Cottages Chateau
6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lincoln Cottages Chateau is ‘n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Lincoln Meade, Pietermaritzburg.
Dié bekoorlike kothuis het ‘n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n groot venster met ‘n uitsig oor die tuin. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het ‘n bad en stort.
Die kombuis het kersiehoutkaste en is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die oopplan-leefarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel.
Dis 5 km vanaf KwaZulu-Natal Universiteit en Golden Horse Casino, en 8 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11a Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang