Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindani Game and Lodges

Kampstaanplek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Kampstaanplek is naby die pragtige bebosde krans en bied 'n uitsig oor die vlaktes vol wild. Daar is 4 staanplekke vir tente, 'n gemeenskaplike braai-area, ablusiegeriewe met ligte, warm stort, toilette en wasbakke, asook 'n dubbelwasbak met warm water. Daar is nie enige kragpunte nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerbasis en gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Molope Tented Camp
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Molope Tented Camp het 4 luukse safaritente teen die voet van die ber. Elke tent het 'n koninggroote-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke tent het 'n toilet en 'n wasbak. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n buitestort. Die kamp het 'n toegeruste kombuis, braai-area en 'n omheinde swembad. Die gemeenskaplike swembad is met 'n yskas, kisvrieskas, gasstoof en oond toegerus. Daar is nie enige kragpunte nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maroela Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Maroela Cottage is 'n bekoorlike kothuis onder 'n groot Maroelaboom en bied 'n uitsig oor die watergat wat gereeld besoek word. Die kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die onderste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die boonste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiFi, sonkrag en 'n gasgeiser, plafonwaaiers, 'n omheinde swembad en 'n buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Thabeng
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Thabeng is tussen die bome en bied 'n uitsig oor die oop vlaktes en 'n watergat. Die eenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die kothuis het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel in die sitarea. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiF, sonkrag en 'n gasgeiser, plafonwaaiers, 'n stoep met buitemeubels, 'n buitebraai-area, 'n privaat en omheinde swembad en beskutte parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Camp
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bush Camp het 'n uitsig oor die vlaktes en bied 'n privaat wegbreek met lieflike uitsigte. Die kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Beide slaapkamers lei na 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die kothuis het 'n kombuis en 'n sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiF, sonkrag en 'n gasgeiser, 'n stoep met meubels, buitebraai-area, 'n privaat, omheinde swembad en beskutte parkeerplek. Daar is nie enige kragpunte nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skebenga
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Skebenga is 'n gerestoureerde plaashuis wat noord-front na die voet van die oop vallei van oop velde en die bosveld. Die kothuis het 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke en suite-badkamer het bad en 'n stort, of net 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, asook 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiF, sonkrag en 'n gasgeiser, plafonwaaiers, 'n stoep met buitemeubels, 'n buitebraai-area, beskutte pakreerplek, en 'n privaat en omheinde swembad. Die kothuis is naby die dam en piekniekarea. Skebenga-gaste mag dalk die buffels sien wat in 'n nabye kamp aangehou word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Alden Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alden Cottage is op die buurplaas maar bied gerieflike toegang tot Lindani. die kothuis het 'n dam en 'n piekniekarea. Die kothuis het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Die kothuis het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiF, sonkrag, gasgeisers, plafonwaaiers, 'n stoep met buitemeubels, 'n buitebraai-area, beskutte parkeerplek en 'n privaat, omheinde swembad. Gaste het eksklusiewe gebruik van die dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buschbuck Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alden Cottage is 'n plaashuis in 'n plaastyl. Dit het 'n pragtige houtdek met 'n uitsig oor die vlaktes. Die kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Dit kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kothuis het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiFi, plafonwaaiers, sonkrag, gasgeisers, en 'n buitebraai-area. Die onheinde swembad en die vlugbalbaan word met die Motseng- en Impala-kothuise gedeel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Impala Cottage is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig oor die vlaktes naby aan die Melkrivier en 2 piekniekareas. Die kothuis het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Dit kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kothuis het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die kothuis het gratis, onbeperkte WiFi, plafonwaaiers, sonkrag, gasgeisers, 'n buitebraai-area, en 'n stoep met stoepmeubels. Die onheinde swembad en die vlugbalbaan word met die Motseng- en Buschbuck-kothuise gedeel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Motseng
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Motseng het 5 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of net 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die lodge het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof n 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n kaggel. Die lodge het gratis, onbeperkte WiFi, sonkrag, gasgeisers en plafonwaaiers. Die lodge het 'n groot lapa met 2 gasbraai-areas en 'n speletjieskamer met 'n TV met 'n pooltafel en 'n tafel vir kaartspel. Die omheinde swembad het 'n kleuterarea. Die vlugbalbaan word deur die Impala- en Bushbuck-kothuise gedeel. Gaste het toegang tot beskutte parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone House
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Stone House is 'n gerestoureerde sandsteen-plaashuis uit 1937 met 'n en suite-rondawel buite. Die huis het 3 slaapkamers, 'n nbuite-rondawel met 'n koninggrootte-bed. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is 2 en suite-badkamers wat elk 'n bad en 'n stort of net 'n stort het. Daar is 'n derde gemeenskaplike badkamer met 'n bad en 'n stort. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis het 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof en oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n kaggel in die sitarea. Die huis het gratis, onbeperkte WiFi, sonkrag, gasgeisers, 'n stoep met buitemeubels, 'n buite-braai-area en 'n privaat, omheinde swembad. Die huis is stapafstand van die Makgethelo-piekniekarea af en dit is sentraal geleë vir wildkyk. Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Loft
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Loft is 'n pragtige, gerestoureerde plaashuis met 'n slaapsaal bo. Dit is ideaal vir groot groepe met kinders. Die eenheid is naby 'n kindervriendelike piekniekarea langs die Melkrivier en bied gerieflike toegang tot stap- en bergfietsroetes. Die eenheid het 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Die boonste solderarea het 6 enkelbeddens. Drie van die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort. Die vierde badkamer word gedeel. The Loft het 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die Loft het gratis, onbeperkte WiFi, plafonwaaiers, sonkrag, gasgeisers, 'n buitebraai-area, 'n stoep emt buitemeubels, beskutte parkeerplek, en 'n privaat, omheinde swembad met 'n kleuterarea. Al die vensters het vliegskerms.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 91 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c14e2f218ba4395d6adf283727ec34e48859390f0f4e68b1c8edc06fd5d0bd3c93f036760d91f92e2fd58f4a91b9611355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Melkrivier Road 37 km from Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.04598 28.339892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem