LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linden Gap | LekkeSlaap
+90

Linden Gap

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Linden Gap
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willemien K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons drie aande verblyf was baie aangenaam. Malibongwe het ons baie vriendelik ontvang. Ons sal beslis weer daar wil tuis gaan as ons in die area moet wees.

Linden Gap is baie sentraal geleë in Johannesburg se Noordelike gebied. Parkering is net bietjie knap wanneer daar meer gaste is.

Linden Gap's terugvoer

Baie dankie Willemien vir jou resensie! Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Linden Gap
Neaz F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Gesin met tieners

Absolute value for your money!

Nice place with everything you need, we even got complimentary coffee pods and it was very clean and neat!

Linden Gap's terugvoer

Thank you Neaz for your review. We hope to accommodate you again in the future.

Linden Gap
Jacobus K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik diens en regtig goeie waarde vir jou geld.

Linden Gap is in 'n veilige area en is puik uitgerig met die mooiste meubels en toestelle. Sal dit met liefde aan ander aanbeveel.

Linden Gap's terugvoer

Hi Jacobus, baie dankie vir jou wonderlike resensie, Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Linden Gap
Francois D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay

Linden Gap offered a neat room with quality service.

Linden Gap's terugvoer

Thank you Francois for your review, we are glad we could have you staying with us.

Linden Gap
Grietjie U - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietjie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, maar die fasiliteit is nie volledig in ’n werkende toestand nie.

Swak lugversorging, die TV werk nie en die deure van die badkamer is afwesig.

Linden Gap's terugvoer

Thank you for your review Grietjie, we do our utmost to keep our guests satisfied.

There are a few points that you mention in your review that I would like to address:
Regarding the bad air-conditioning, there is no air conditioner in the unit, however, a fan is supplied for guests.
Had the TV not been working, you were more than welcome to contact the Facilities Manager who lives on the property and he would gladly have sorted out the problem for you.
Before you checked in I did call you to inform that the guest from the previous evening had unfortunately broken the glass sliding door to the bathroom, which we could not fix in time for your arrival, and asked if you were alright regarding the problem and you said that it was only your husband and yourself and that it would not be a problem.

I hope that we are able to accommodate in the future. Best regards, Gordon.

Linden Gap
was R869
Vanaf R782
per nag (plek vir 2)
was R869
Vanaf R782
per nag (plek vir 2)
was R869
Vanaf R782
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 57, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R869, nou Vanaf R782  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!